Ek is 'n getroude man, verveeld by die huis, op soek na iets anders, of iets ekstra. Pret met geen verpligting. Dit is belangrik vir my om ontmoetings te beplan, want als moet baie privaat gehou word. Ek is totaal nuut, so ek sal vreeslik senuweeagtig wees. Wees dus maar geduldig. Ek verkies 'n kuier by jou huis, eerder as om by 'n klub uit te hang. Ek drink gereeld 'n drankie, maar in matige hoeveelhede. Hou daarvan om op my Gixxer te klim en bietjie te gaan ry. 'It's a speed thing! Some people don't understand!' O' JA!!! Van die vrouens "like" dit nie! Ek is redelik "harerig"!